Ons eksklusiewe akkommodasie
Ons bied 'n verskeidenheid van sewe unieke kamers wat elkeen ontwerp is om die bekoring van ons historiese huis te weerspieël. Van knus hoekies vir die alleenreisiger tot ruim suites vir diegene wat luuksheid soek, jy sal 'n opsie vind wat by jou behoeftes aangepas is. Verken ons kamerpakkette en geniet 'n ervaring wat geskiedenis, elegansie en gemak kombineer.
Slaapkamer 1 - Die uiteindelike verblyf
Verlustig jou in die luukse van ons Meesterkamer, die beste kamer wat beskikbaar is. Met elegante meubels, uitgestrekte ruimte en asemrowende uitsigte, bied dit 'n ongeëwenaarde ervaring vir diegene wat die allerbeste soek.
Die kamer is ontwerp om die beste gerief te bied, met 'n koninggrootte-bed, sagte linne en moderne geriewe wat verseker dat jy dadelik tuis voel. Of jy nou hier is vir 'n romantiese wegbreek of bloot om 'n ontspannende ontsnapping te geniet, die Meesterkamer bied alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf.
Slaapkamer 2
Slaapkamer 3
Slaapkamer 4
Slaapkamer 5
Slaapkamer 6
Slaapkamer 7
Please activate the Beyond Booking Form Redirect for Nightsbridge plugin by visiting your Beyond Booking Form Redirect for Nightsbridge - Settings.
Wat ons gaste sê
Ontdek die ervarings van diegene by wie gebly het Twenty One. Ons gaste se stories en terugvoer weerspieël die warmte, gemak en uitsonderlike diens wat Twenty One die perfekte keuse maak vir jou verblyf.
"Dit was nou 'n vreeslike lekker kuier hier by julle! Dankie vir die gasvryheid, omgee en HEERLIKE ontbyt, ons sal julle binnekort weer sien!"
Morgan & Jason
6 July 2025
"Wat 'n heerlike gesellige oornag! Baie dankie vir die gasvryheid en groot ontbyt. Julle sion ons defnitief weer! Julle diens en vriendelikheid word baie waardeer!"
Marike. Michael.
6 July 2025
"Man baie dankie vir 'n heerlike tuiste van huis af. Moet sê dit is letterlik soos in huie van huis af. Julle is amazing!!"
Johann & Ruwayda
6 July 2025
"Dit was een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Die eienaar is unik en so gaste vry en baie dankie vir die kekler kuiker."
Sonne + Johanna
5 July 2025
"Ons het vreeslik lekker gebly, baie dankie! Sal beslis weer 'n draai maak met 'n volgende rugby wedstryd 😊"
Die Nunro's van Potchefstroom
5 July 2025
"What a wonderful place and such an amazing host. You are so warm and kind. May our good Lord bless you and give you all your hearts desires."
Tebogo
17 June 2025
"A lovely place, with great food, company and the cutest dogs. Definitely will recommend to those coming to Pretoria."
Ang♥
13 June 2025
"Baie dankie vir die lekker bly en die wonderlike ontbyt! Ons het vreeslik welkom gevoel by julle mooi gastehuis! Ons sal julle verseker veruys!"
Jeandre'
13 June 2025
"Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid. Julle het ons dadelik welkom laat voel by julle huis. Dankie vir die lekkerste ontbyt. Ont sal verseker weer terug kom vir n lekker kuier."
♥ Die Sadlers
8 June 2025
"Wat 'n oulike Plekkie! Ek sal sommer kom intiek. ♥ Baie dankie vir julle gasvryheid en heerlike kos! Sal defnitief eendag weer tergu kom! P.S. Ek gaan vir Thor mis."
Die Breydenbach's
8 June 2025
"Wonderlike plek wat baie geselig is en skoon kamers. Baie dankie vir jule gasvryheid en vriendelikheid. Die ontbyt is baie lekker met 'n groot parsie. Die plek voel soos "home away from home"! Sien julle weer in January 2026!"
Groete, Die Marais xxx
8 June 2025
"Baie dankie vir julle vriendelikheid. Julle het ons vreeslik welkom laat voel. Ons het dadelik huis gevoel. Julle is ongelooflike mense. Baie baie dankie. Ons gaan verseker weer vir julle kom kuier."
Die Niemand's
8 June 2025
"Thank you very much. Everything was on point. The room, the food and your hospitality. I hope you wont mind having us again because we are coming back. We will refer more people to your place. We are excited to be here. Well done."
Bheki & Mbuli
2 May 2025
"Baie Baie dankie vir julle wat so oulik en geduldig is met ons jonk klop wat ook so laat nog kuier. Kos was heerlik en die kamers stunning."
Groet Leanne en Hennie
13 April 2025
"Baie dankie vir 'n wonderlike verwelkoming. Julle isstunning en laat mens dadelik welkom voel."
Groete Lezel en Bernie Nell
13 April 2025
Kom in kontak met ons
Het u vrae of benodig u hulp? Ons is hier om te help!
Klik om kontak ons en ons sal so gou moontlik na jou terugkom.